Pete Conrad
Voorkoms
Pete Conrad | |
---|---|
Pete Conrad in September 1971 | |
Gebore | Charles Conrad Jr. 2 Junie 1930 |
Sterf | 8 Julie 1999 (op 69) |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | ruimtevaarder |
Bekend vir | derde man wat op die Maan geloop het |
Ouer(s) | Charles Conrad Sr. Frances De Rappelage Conrad (née Vinson) |
Charles "Pete" Conrad Jr. (* 2 Junie 1930 – † 8 Julie 1999; Kaptein, VSA Vloot) was 'n Amerikaanse vlootoffisier en vlieënier, lugvaartingenieur, toetsvlieënier en Nasa-ruimteman. Hy word die derde persoon wat op die Maan loop tydens die Apollo 12 sending. Hy stel saam met sy vlieënier Gordon Cooper, 'n 8-dae ruimte uithourekord op tydens die Gemini 5-sending. Hy was die bevelvoerder van die Gemini 11-sending.
Na die Apollo-program was hy die bevelvoerder van die Skylab 2-sending, die eerste bemande tog. Op hierdie sending doen hy en sy bemanning intensiewe herstelwerk aan Skylab wat tydens die lansering daarvan opgedoen is. Vir hierdie werk word die Congressional Space Medal of Honor aan hom toegeken in 1978 deur president Jimmy Carter.
Sien ook
[wysig | wysig bron]Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Pete Conrad.
- (en) Pete Conrad in die Internet-rolprentdatabasis